Skip to content

Ramaphosa onderteken die Wetsontwerp op Klimaatsverandering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die Wetsontwerp op Klimaatsverandering onderteken. Dit maak voorsiening vir die ontwikkeling van doeltreffende optrede teen klimaatverandering en ‘n langtermyn, billike oorgang na ‘n lae-koolstof en klimaatveerkragtige ekonomie en samelewing. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die Wet op Klimaatsverandering is ook gemik op die verbetering van Suid-Afrika se vermoë om mettertyd kweekhuisgas-uitstralings te verminder en klimaatveerkragtigheid op te bou:

ENG-MagwenyaOnClimateAct