Skip to content

Ramaphosa onderteken belangrike wetsontwerp wat oorsig oor kernveiligheid verskaf [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswetsontwerp op die Nasionale Kernreguleerder bekragtig. Dit maak oorsig oor kernveiligheid moontlik, van die ontsmetting van verdedigingsfasiliteite tot vlieëniers se veiligheid. Die wet gee die Nasionale Kernreguleerder ook bykomende funksies. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê dit maak voorsiening vir die ontsmetting, uitbedryf-stelling en die sluit van nasionale weermagfasiliteite, toerusting, masjinerie en afvalmateriaal vir burgerlike gebruik:

ENGMagwenyaOnNuclearBill