Skip to content

Ramaphosa hou vol die ANC bly die party van keuse [KLANK]

# ANC-president Cyril Ramaphosa sê die regerende party is daar om Suid-Afrikaners te dien en bly die party van keuse. Hy het gister tydens die koeksny-seremonie by die Mbombela-stadion in Mpumalanga gepraat, tydens die vieringe van die ANC 112de bestaansjaar. Ramaphosa sê die regerende party het tot stand gekom om mense in die land te verenig en dit het gelei tot die beëindiging van apartheid:

ENG RamaphosaOnUnity