Skip to content

Ramaphosa herhaal die NGV sal ongelykhede in die gesondheidsorgsektor takel [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die verbetering van die gesondheidsorgsektor en die instelling van die Nasionale Gesondheidsversekering sal in noue saamwerking wees. Hy het ‘n ANC-vergadering toegespreek by die Gordon-instituut van Sakewetenskap in Illovo, Johannesburg. Sommige opposisiepartye, mediese organisasies en die privaat gesondheidsektor is sterk gekant teen die skema en gaan dit in die hof uitdaag. Ramaphosa het herhaal die NGV sal ongelykheid in die gesondheidsorgsektor takel:

ENG RamaphosaOnNHI