Skip to content

Ramaphosa en Europese Raad se president bespreek streeks- en globale kwessies [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa en die Europese Raad se president, Charles Michel, het ʼn bilaterale telefoongesprek gehad om globale en streekskwessies te bespreek. Suid-Afrika het ʼn sterk strategiese vennootskap met die Europese Unie. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die twee het weer die belangrikheid van Suid-Afrikaanse en Europese betrokkenheid bevestig om uitdagings aan te spreek wat wêreldvrede en -sekerheid betref, en die belangrikheid van respek vir internasionale reg herbevestig:

ENG MagwenyaOnPartnership