Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Ramaphosa doen oproep om behoorlike ondersoek na Mapisa-Nqakula-korrupsiebewerings [KLANK]

# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die relevante instellings moet toegelaat word om korrupsiebeskuldigings teen die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, te ondersoek. Dit volg op ‘n klopjag by haar Johannesburgse woning verlede week, na bewerings dat sy 2,3-miljoen-rand se omkoopgeld ontvang het toe sy die minister van Verdediging was. Ramaphosa het tydens die ANC se verkiesingsveldtog in die Oos-Kaap benadruk die oppergesag van die reg moet gehandhaaf word:

ENG-RamaphosaOnSpeaker