Skip to content

Ramaphosa doen beroep op partye om niks te doen wat met verkiesingsproses inmeng nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het kommer uitgespreek oor berigte dat daar by verkiesingsaktiwiteite ingemeng word. Dit sluit in die onwettige betreding van die Verkiesingskommissie se bergplekke in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. MK-partylede het video’s rondgestuur van bedrywighede by OVK-bergplekke in Chesterville, KwaZulu-Natal, en Hammarsdale in Mpumalanga. Hulle beweer dis ʼn poging om die algemene verkiesing te manipuleer. Die OVK verwerp die bewerings. Ramaphosa sê mense moet die verkiesingsproses respekteer:

ENG RamaphosaOnElectoralProcess