Skip to content

Ramaphosa beloof deurlopende hersiening van uitvoerende gesag se grootte [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa beloof deurlopende hersiening van die uitvoerende gesag se grootte namate die demokrasie ontwikkel, om doeltreffende staatsbestuur te verseker. Alhoewel die grootte van die uitvoerende gesag ondersoek word,  bly die fokus egter op volhoubare groei en strategiese hervormings. Ramaphosa het in die debat oor sy begrotingspos gevra vir sterk regeringskoördinering om uitdagings aan te pak. Die impak van hervormings beklemtoon die sleutelrol van die Presidensie ten opsigte van ontwikkeling en doeltreffende staatsbestuur vir alle landsburgers:

ENG RamaphosaOnExecutive