Skip to content

Ramaphosa bekommerd oor voortslepende konflik in Soedan [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is diep bekommerd oor die voortslepende konflik en humanitêre katastrofe in Soedan, en dit raak ook ander lande in die streek. Die president het sy werksbesoek aan Suid-Soedan gister afgesluit. Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, het namens Ramaphosa gesê blywende vrede, stabiliteit en ontwikkeling in Soedan sal afhang van die wyse waarop die kollektiewe leierskap die uitdagende tye vorentoe hanteer:

ENG PandorOnConflict