Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Ramaphosa beklemtoon verhouding met Amerika rus op wedersydse respek en samewerking

# President Cyril Ramaphosa sê die robuuste verhouding tussen Amerika en Suid-Afrika is op wedersydse respek gebou. Ramaphosa het herbeklemtoon Suid-Afrika se nie-verbonde standpunt herbeklemtoon, en vra ir die bevordering van ‘n inklusiewe wêreldorde en konflikoplossing deur dialoog. Hy loof die sterk ekonomiese, politieke en maatskaplike bande met die VSA, veral in die stryd teen MIV en Vigs. Ramaphosa het ook gekyk na verhoudings wat onder die Wet op Groei- en Geleenthede in Afrika uitgebrei word, en verwelkom Amerika se deelname aan die billike energie-oordragvennootskap.