Skip to content

Publiek gemaan oor vals Facebook-plasings wat voorgee om van minister Ndabeni-Abrahams te wees [KLANK]

# Die ministerie van Kleinsake-ontwikkeling maan die publiek oor tientalle vals Facebook-plasings wat voorgee om van minister Stella Ndabeni-Abrahams te wees. Die departement sê die inskrywings, waarvan 25 tot dusver uitgeken is, probeer onskuldige mense bedrieg en indoen, veral die eienaars van kleinsake-ondernemings. Die woordvoerder, Cornelius Monama, sê die departement sal nooit voorafbetaling eis vir toegang tot befondsing of sakegeleenthede nie:

ENG-MonamaOnFacebook