# Die Landboudepartement het die publiek verseker die eiervoorraad word voortdurend aangevul en moedig mense aan om paniek-aankope te vermy. Die departement sê die voëlgriep-uitbreking is nou onder beheer. Die departement se woordvoerder Reggie Ngcobo sê 70-persent van onbesmette plase produseer steeds eiers en hoenders, en die departement hulle het oop invoerpermitte vir eiers en pluimveeprodukte uit verskeie lande:
Publiek aangemoedig om nie paniek-aankope te doen nie want eiervoorraad word geleidelik aangevul [KLANK]
ENG-ReggieonEgg