Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Prokureur-generaal van New York belowe Trump word aanspreeklik gehou in bedrogsaak [KLANK]

# Die prokureur-generaal van New York, Letitia James, sê die gewese Amerikaanse President, Donald Trump, is nog nie uit die verknorsing nie omdat hy steeds aanspreeklik gehou word vir sy wydlopende bedrog. Dit volg nadat die New Yorkse appèlhof hom toegelaat het om ‘n verlaagde waarborg van 3,3-miljard-rand te verskaf terwyl hy appelleer teen ‘n reuse-boete vir bedrog teen hom, sy volwasse seuns en sy maatskappy. Trump sê hy gee die waarborg met kontant as sekuriteit:

ENG TrumpOnCash