# Professor André Duvenhage glo die EFF se gewese adjunkpresident, Floyd Shivambu, se besluit om die party te verlaat en by MK aan te sluit, is deur iets belangrik veroorsaak. Shivambu se vertrek kom slegs maande nadat die EFF in die Mei-verkiesing as derde grootste party in die land onttroon is. Duvenhage het aan Newzroom Afrika gesê Shivambu soek moontlik beskerming in die lig van bewerings teen hom wat met die VBS-skandaal verband hou:
Professor Duvenhage glo Shivambu se vertrek hou verband met VBS-skandaal [KLANK]
ENG DuvenhageOnShivambu