Skip to content

Professor aan UWK aangestel as adjunkpresident van Farmaseutiese Vereniging van SA [KLANK]

# ‘n Medeprofessor aan die Universiteit van die Wes-Kaap Renier Coetzee is aangestel as die adjunkpresident van die Farmaseutiese Vereniging van Suid-Afrika. Coetzee sê hy is aangestel op grond van sy betrokkenheid by die opstel van beleid en die aanvuur van positiewe verandering in sy rol in verskeie nasionale en provinsiale komitees. Hy sê die vereniging steun aptekers in verskeie rolle regoor Suid-Afrika:

AFR RenieronPharmaceutical