Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Prinses van Wallis begin met kankerbehandeling [KLANK]

# Die prinses van Wallis, Catherine, het onthul dat sy vroeë stadium kankerbehandeling ondergaan nádat die siekte in toetse opgespoor is. Sy beskryf dit as ‘n groot skok na ‘n reeds uitdagende tydperk vir die gesin. Kensington-paleis het vertroue in haar volle herstel uitgespreek, maar geen verdere besonderhede bekendgemaak nie. Catherine doen ‘n beroep op ander met kanker om nie hoop te verloor nie, en vra dat haar gesin nou tyd, ruimte en privaatheid gegun word:

ENG-CatherineOnCancer