Skip to content

Princess Park-substasie se opgradering sal kragonderbreking in dele van Pretoria veroorsaak [KLANK]

# Die Stad Tshwane doen vandag opgraderings by die Princess Park-substasie wat kragonderbrekings in dele van Pretoria-Wes en -Sentraal sal veroorsaak. Die kommunikasiesentrum se opgradering wat sal keer dat die substasie totaal ineenstort, vind van elfuur tot vieruur plaas. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegnici sal die substasie se toerusting toets en herstel sodat dit ten beste funksioneer:

ENG LindelaonPowerSupply