Skip to content

President Ramaphosa wens professor Dire Tladi geluk met aanstelling tot egter van die Internasionale Geregshof

#President Cyril Ramaphosa het die professor aan die Universiteit van Pretoria, Dire Tladi, gelukgewens met sy verkiesing tot regter van die Internasionale Geregshof in Den Haag deur die Verenigde Nasies. Tladi, wat deur die regering as ‘n kandidaat onderskryf is, word die eerste Suid-Afrikaner wat tot die Wêreldhof verkies word. President Ramaphosa spreek dankbaarheid teenoor die VN uit vir hul vertroue in Tladi se vermoëns. Tladi dien veral ook as die president en uitvoerende lid van die Suid-Afrikaanse tak van die Internasionale Regsvereniging.