Skip to content

President Ramaphosa sê die einde van beurtkrag is binne bereik [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering is vol vertroue dat die ergste agter die rug is is en dat die einde van beurtkrag binne bereik is. Hy het gisteraand die Staatsrede in Kaapstad gelewer. Hy sê die regering het ‘n duidelike plan om beurtkrag te beëindig, wat met doelgerigte fokus deur die Nasionale Energiekrisiskomitee ingestel word. Hy voeg by dat die energiesektor hervorm word om te verseker daar is nooit weer so ‘n krisis nie:

ENG RamaphosaOnEnergyReforms