# President Cyril Ramaphosa het wetgewing onderteken wat ‘n enkele raamwerk skep vir die regulering van openbare verkryging in alle staatsinstellings. Die Wet op Openbare Verkryging het ten doel om doeltreffendheid, koste-doeltreffendheid en integriteit van verkrygingsprosesse te verseker en om korrupsie van die verlede uit te skakel. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya sê die wet bevorder deursigtigheid, tegnologiese doeltreffendheid, en ekonomiese ontwikkeling deur plaaslike goedere en dienste voor op te stel:
President Ramaphosa onderteken Wet op Openbare Verkryging [KLANK]
ENG-MagwenyaOnProcurement Bill