Skip to content

President Ramaphosa lig inisiatiewe uit vir uitlatingteikens [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het verskeie inisiatiewe aangekondig om te voldoen aan uitlatingteikens. Dit sluit in die Hernubare Energie Onafhanklike Kragverskaffersprogram, wat meer as 209-miljard-rand se beleggings gelok het. Ramaphosa sê die opdatering van die Geïntegreerde Hulpbronplan en die bekendstelling van die Billike Energieoordragbeleggingsplan, met meer as een-duisend-miljard-rand se beleggings, is ook aan die gang. Hy sê die inisiatiewe wil groenenergie en ekonomiese diversifikasie aanmoedig, terwyl dit ‘n inklusiewe oorgang na lae-koolstof verseker:

ENG-RamaphosaOnClimateInitives