# President Cyril Ramaphosa moedig alle kiesers wat in aanmerking kom aan om aktief deel te neem aan die bepaling van Suid-Afrika se toekoms deur te registreer in vandag se Onafhanklike Verkiesingkommissie-registrasieveldtog. Ramaphosa het gepraat by die OVK-registrasiesentrum in Meadowlands, Soweto, en beklemtoon om ‘n geregistreerde kieser te word is die eerste deurslaggewende stap vir Suid-Afrikaners om beheer te neem van hulle toekoms. Hy onderstreep die belangrikheid van die gebruik van mense se vryheid deur hulle kruisies te trek, en moedig burgers wat kwalifiseer aan om hulle reg uit te oefen om by te dra tot die demokratiese proses:
President Ramaphosa doen beroep vir wydverspreide kiesersregistrasie [KLANK]
ENG-RamaphosaOnVoterRegistration