Skip to content

President Ramaphosa betreur dood van PAC-veteraan Ernest ‘Motsoko’ Pheko

# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig met die dood van die bevrydingsstaatmaker Ernest ‘Motsoko’ Pheko oorgedra. Hy was 93. Die voormalige PAC-president het gedien as ‘n Parlementslid en PAC-verteenwoordiger by die Verenigde Nasies. Ramaphosa het sy veelsydige loopbaan as prokureur, skrywer, teoloog en historikus erken, en sê Pheko se nalatenskap as ‘n kampvegter van bevryding en menseregte sal voortleef.