# President Cyril Ramaphosa sê die regering sal voortbou op die vordering wat die sesde administrasie gemaak het. Hy het in sy begrotingsrede van die Presidensie die bydraes uitgelig van die Presidensie se Ekonomiese Raadgewende Raad, die Raad op Staatsondernemings en die Klimaatskommissie. Ramaphosa het ook die Nasionale Teen-korrupsie Adviserende Raad en die Presidensiële Werksgroep oor Gestremdheid gelukgewens met hulle vordering ten opsigte van maatskaplike en ekonomiese verandering:
President Ramaphosa beloof om voort te bou op sesde administrasie se vordering [KLANK]
ENG-RamaphosaOnConcils