# President Cyril Ramaphosa beklemtoon die impak van ontwrigtende klimaatsverandering op die ekonomiese groei van Suid-Afrika. Hy het by die Simposium oor Klimaatsveerkragtigheid in Pretoria gepraat, wat aangebied word deur die Nasionale Tesourie, die Presidensiële Klimaatskommissie en die Wêreldbank, en die noodsaaklikheid beklemtoon om klimaatsdoelwitte met die fiskale beleid te integreer. Hy het die belangrikheid benadruk om ontkoling te versnel en om Billike Energie-oordrag te implementeer om ‘n meer veerkragtige, inklusiewe ekonomie te bou:
President Ramaphosa beklemtoon ekonomiese impak van klimaatsverandering [KLANK]
ENG-RamaphosaOnClimate