# Die Presidensie het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om verantwoordelik fees te vier gedurende die feestyd. Adjunkpresident Paul Mashatile waarsku teen alkohol- en dwelmmisbruik en beklemtoon die rol wat dit speel in padongelukke en geskille binne gesinne. Hy het burgers aangemoedig om nie te drink en bestuur nie, en te dink aan gesinne wat tans rou. Mashatile het Suid-Afrikaners ook gevra om met deernis vriendelikheid te betoon teenoor minderbevoorregtes en veilige feestelikhede te bevorder:
Presidensie versoek Suid-Afrikaners om verantwoordelik fees te vier [KLANK]
ENG-MashatileOnFestive