Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Presidensie stel 18-maande vorderingsverslag oor die Energie-aksieplan bekend [KLANK]

# Die Presidensie het ‘n bygewerkte verslag oor die Energie-aksieplan vrygestel, wat toon daar is aansienlike vordering om beurtkrag te beëindig. Woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die plan het ten doel om die omvang van beurtkrag te verminder en langtermyn energie-sekerheid so vinnig moontlik te bereik deur die verkryging van nuwe generasiekapasiteit vanaf hernubare energie, gas en batteryberging:

ENG-MagwenyaOnEAP