# President Cyril Ramaphosa sê die Presidensie gee voorrang aan groter samewerking tussen regeringsfere om staatsbestuur te versterk en te reageer op die behoeftes van Suid-Afrikaners. Ramaphosa het aan die Parlement gesê die Distriksontwikkelingsmodel, die Presidensiële Imbizo-program en die adjunkpresident se program spreek probleme met dienslewering aan. Hy het bygevoeg wetenskap, tegnologie en innovering is noodsaaklik vir ekonomieë om te floreer:
Presidensie prioritiseer groter regering-samewerking [KLANK]
ENG-RamaphosaOnScience