Skip to content

Presidensie en Tesourie stel vorderingsverslag vry oor Operasie Vulindlela se ekonomiese hervormings [KLANK]

# Die Presidensie en die Nasionale Tesourie het ‘n vorderingsverslag bekendgestel oor ekonomiese hervormings onder Operasie Vulindlela. Die operasie is van stapel gestuur as deel van die Ekonomiese Heropbou- en Herstelplan en wil strukturele hervorming versnel vir ekonomiese groei en werkskepping. Die direkteur-generaal van die Presidensie, Phindile Baleni, verduidelik die verslag lig aansienlike prestasies uit in sleutelsektore soos energie, logistiek, water en telekommunikasie:

ENG-BaleniOnReport