Skip to content

Premier Winde is bekommerd oor voortslepende bendegeweld in die Wes-Kaap [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het sy voortgesette kommer uitgespreek oor die bendegeweld en dwelmverwante misdaad in die provinsie. Die jongste misdaadstatistieke toon wel ‘n afname van 8,7-persent in moorde, maar Winde voer aan misdaad bly ‘n aansienlike probleem. Hy vra die nasionale regering om die wetstoepassings-begroting te verhoog en doen ook ‘n beroep vir verbeterde ondersteuning van ondersoeke en die strafregstelsel om te verseker misdadigers dra die gevolge van hul dade:

ENG WindeOnGangViolence