# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê die regering van provinsiale eenheid moet die samelewing as geheel, en multisektorale aanspreeklikheid versnel en versterk om teen geslagsgeweld en vrouemoord te veg. Hy sê die regering het ‘n omvattende strategiese plan uiteengesit wat as ‘n padkaart oor alle sektore sal dien, insluitend plaaslike regering, ondernemings, burgerlike samelewing, arbeid en tradisionele leierskap. Ntuli sê hierdie plan is opgestel rondom ses deurslaggewende pilare:
Premier van KZN sê regering moet multisektorale aanspreeklikheid teen geslagsgeweld versnel en versterk [KLANK]
ENG ThamsanqaonGBVF