# Die premier van KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, het ‘n beroep op polisiebestuur gedoen om aandag te gee aan die verbetering van werkplekkultuur en om nou met gemeenskaps-misdaadbekamping-strukture saam te werk om proaktiewe misdaadopsporing en doeltreffende misdaadvoorkoming in die uMkhanyakude-distriksmunisipaliteit te verseker. Zikalala sê die misdaadsituasie in die gebied, veral georganiseerde oorgrensmisdaad, moet ingrypend verander en almal sal moet saamwerk om die stryd teen misdaad te oorwin:
Speel klankgreep: ENGSihleZikalala