Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Premier sê Wes-Kaap gaan eerste provinsie sonder beurtkrag wees [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê beurtkrag plaas steeds ʼn ernstige demper op die provinsie se ekonomiese groei, vererger werkloosheid en raak inwoners se veiligheid en waardigheid. Hy het gisteraand in die Paarl sy provinsiale rede gelewer. Winde sê die provinsie het sedert beurtkrag begin het, tussen 48,6-miljard-rand en 61,2-miljard-rand verloor. Hy sê die Wes-Kaap is op pad om die eerste provinsie in die land te word wat geen beurtkrag het nie:

ENG WindeOnEnergy