Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Premier sê Wes-Kaap reageer op klimaatskrisis [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die bewyse van klimaatsverandering se uitwerking raak elke jaar meer sigbaar. Hy het tydens sy Provinsiale Rede gesê plaaslike regerings belê daarin om behoorlik seker te maak hulle is voorbereid op enige iets wat die natuur of die mensdom hulle kant toe stuur. Brandbestryders het hierdie somer reeds op meer as vier-duisend brande gereageer. Winde sê die provinsiale regering bring sy kant in die globale poging om die vrystelling van kweekhuisgasse te verminder:

ENG WindeOnClimate