# Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika sê hy het ʼn groot stap geneem in die stryd teen diefstal en vandalisme aan spoorinfrastruktuur, en terselfdertyd pendelaars se veiligheid verbeter. Dit volg nadat 400 beamptes van Prasa se beskermingsdiens gister ingesweer is as vredesbeamptes, wat die getal vredesbeamptes op 686 te staan bring. Prasa-woordvoerder Andiswa Makanda sê die beamptes het nou uitgebreide regsgesag, soortgelyk aan dié van polisiebeamptes wanneer hulle hul taak verrig:
PRASA se beskermingsdiensbeamptes kry status van vredesbeamptes [KLANK]
ENG AndiswaonPeaceOfficers