Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Power Play-vrouetoernooi groot sukses in Kleinvlei [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Departement van Ontspanning en Parke sê die tweede jaarlikse Power Play-kriekettoernooi vir vroue was ʼn sukses. Die Kleinvlei-toernooi is gebou op die departement se ondersteuning aan die Kleinvlei-krieketklub in 2021, om vrouekrieket te bevorder. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê vier spanne het aan vanjaar se toernooi deelgeneem:

ENG PatriciaonTournament