Skip to content

Popcru vra verskerpte pogings om geslagsgeweld te bekamp [KLANK]

# Die vakbond Popcru sê die regering moet sy pogings verskerp om geslagsgeweld te bekamp. Dit volg nadat ʼn sewejarige meisie by die Bergview College in Matatiele in die Oos-Kaap verkrag is. Die saak het heelwat aandag getrek op sosiale media en gebruikers eis vinnige optrede en ‘n fondsinsameling vir die slagoffer se familie. Popcru se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die regering moet sy beleid oor geslagsgeweld versterk, ondersteuning aan oorlewendes verhoog en oortreders swaarder straf:

ENG RichardonGBVSwiftAction