Skip to content

Popcru vra nasionalisering van verkeersdienste [KLANK]

# Die Polisie- en Gevangenis-vakbond Popcru vra dat die land se verkeersdienste genasionaliseer word. Woordvoerder Richard Mamabolo sê die beamptes moet in die Departement van Vervoer of die Polisiediens opgeneem word. Mamabolo is ook bekommerd oor beweerde swak werkstoestande en te min personeel in verkeersdepartemente waar die 15-duisend beamptes wat 24 uur per dag op die nasionale en provinsiale paaie ontplooi is, oorwerk is:

ENG-MamaboloOnTrafficPolice