# Die Polisie- en Gevangenis-vakbond Popcru is diep ontsteld en hartseer oor die toenemende aantal moorde en selfdoodvoorvalle onder wetstoepassers. Die volg nadat die polisiesersant Mandla Buthelezi in hegtenis geneem is omdat hy na bewering sy meisie, die misdaadvoorkomingsbeampte Chesnay Keppler, in Eldoradopark, Gauteng, vermoor het. Richard Mamabolo van Popcru sê die selfdoodgevalle onder wetstoepassingbeamptes is ook hartverskeurend en ‘n ernstige krisis wat nie langer ignoreer kan word nie:
Popcru bekommerd oor toenemende aantal moorde en selfdoodgevalle onder polisielede [KLANK]
ENG RichardonIncreasing