Skip to content

Politieke ontleder sê MK Party raak meer gewild in SA [KLANK]

# Die politieke ontleder Ebrahim Harvey sê die uMkhonto weSizwe Party raak al gewilder in Suid-Afrika nadat oudpresident Jacob Zuma aangekondig het dat hy nie vanjaar vir die ANC gaan stem nie, maar vir die MK Party. Ebrahim sê Zuma se beroep op ANC-lede en sy volgelinge om vir die MK party te stem, sal waarskynlik groot verwarring onder die regerende party en MK-lede en volgelinge veroorsaak. Dit geld veral in KwaZulu-Natal waar die oudpresident baie ondersteuners het:

ENG EbrahimonMKParty