# Politieke partye kritiseer ‘n besluit om die Nasionale Vergadering in die Nieuwmeester-markiestent in Kaapstad te laat vergader. Speaker Thoko Didiza het voorgestel die koepel wat vir die begrafnis van Nelson Mandela benut is, is ideaal. Die IVP-LP, Nhlanhla Hadebe, sê die Parlement kan nie daarop trots wees om in ‘n tent te vergader nie. Intussen sê die DA-LP, George Michalakis, ‘n permanente vergaderplek is nodig:
Politieke partye kritiseer Parlement se tydelike sitting in markiestent [KLANK]
ENG-MichalakisOnSitting