Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Polisievakbond verwelkom arrestasies in Durbanse polisielid se moord

# Die polisie en gevangenis-vakbond Popcru verwelkom die inhegtenisneming van twee vedagtes in die moord op konstabel Jairus Johua Govender op die N2 naby Scottburgh in KwaZulu-Natal. Die vakbond lig die skokkende tendens uit van aanvalle op wetstoepassers, met 92 lede wat in 2023 hulle lewens verloor het. Popcru beklemtoon die behoefte aan verbeterde sekerheidsmaatreëls en vra moorde op polisielede moet tot misdade teen die staat verklaar word. Die vakbond wil ook wetswysigings sien vir strenger strawwe teen oortreders.