# Die ministerie van Polisie sê daar is vordering met die hantering van die agterstand met DNS-ontledings in sy forensiese laboratoriums. Die minister, Bheki Cele, het bevestig die departement is besig met ‘n omkeer-strategie om die agterstand uit te wis. Hy glo hy sal binnekort kan aankondig watter vordering gemaak word.