Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Polisie verskerp hoofwegpatrollies in Gauteng tydens spitstyd [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het opdrag gegee dat die maksimum hulpbronne tydens spitstyd op Gautengse hoofweë en ander strategiese plekke ontplooi word. Dit volg na ʼn voorval gister op die M1-Noord naby die Crown-wisselaar in Johannesburg toe gewapende rowers motoriste tydens spitstyd besteel het. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ʼn soektog na die verdagtes is aan die gang:

ENG MatheOnHighways