# Die polisie in KwaZulu-Natal het met ‘n soektog begin na die moordenaars van ses mans wat gisternag in ‘n informele nedersetting in Umlazi doodgeskiet is. Die slagoffers is tussen 20 en 40 jaar oud. Drie van hulle is buite hul woonplek doodgeskiet en die ander drie binne. Hulle is op die toneel dood verklaar. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die motief vir die skietery is onbekend:
Polisie soek na moordenaars van ses mans in skietery in Umlazi [KLANK]
ENG-NetshiundaOnShooting