Skip to content

Minister Mchunu sê polisie sal voortgaan om misdadigers te vervolg wat vrede en veiligheid van gemeenskappe bedreig [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê die polisie sal steeds met onversetlike vasberadenheid misdadigers vervolg wat die vrede en veiligheid van gemeenskappe bedreig. Die woordvoerder van die ministerie, Kamogelo Mogotsi, sê drie verdagtes wat gesoek is vir ‘n reeks moorde, insluitend die moord op ‘n polisiesersant verlede jaar, is gisteraand doodgeskiet in ‘n skietgeveg met die polisie in die Congo-gebied in Inanda in KwaZulu-Natal:

ENG KamogeloonCriminals