Skip to content

Polisie-optredes lei tot arrestasie van meer as 500 verdagtes in Tshwane [KLANK]

# Die Polisie in Tshwane het die naweek verskeie misdaadvoorkomingsoperasies uitgevoer, en 546 verdagtes is aangekeer. Hulle is gearresteer vir misdrywe soos moord, verkragting, gewapende roof, geslagsgeweld en dronkbestuur. Die Polisie se woordvoerder, Johan van Dyk, sê daarmee saam is 31 ongedokumenteerde immigrante in hegtenis geneem en in aanhouding, en hulle sal gedeporteer word sodra regsprosesse afgehandel is:

AFR JohanonWeekendArrest