Skip to content

Polisie ontdek gesteelde Richardsbaai-minerale van R15-miljoen in Johannesburgse pakhuis [KLANK]

# Die polisie het op sirkoon- en chloriedminerale van 15-miljoen-rand by ‘n pakhuis in Johannesburg beslag gelê. Die minerale, wat by Richards Bay Minerals gemyn is, is van die dorp se hawe in KwaZulu-Natal herlei en by die pakhuis verpak vir internasionale kopers. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die sindikaat het na bewering vervalste minerale na die hawe vervoer en die oorspronklikes na Johannesburg weggekeer:

ENG AthlendaonMiniera