Skip to content

Polisie ondersoek nog ‘n geval van geslagsgeweld en vrouemoord in KZN [KLANK]

# Die polisie in KwaZulu-Natal stel ondersoek in na ‘n moord en selfdood nadat ‘n man sy 22-jarige meisie en haar drie-jarige kind vermoor het voor hy sy eie lewe geneem het. Dit volg ná ‘n soortgelyke voorval, waarin Sbusiso Lawrence sy eks-meisie, Ntobeko Cele, noodlottig gesteek het en toe aanlyn skuld beken het. Die provinsiale woordvoerder, Robert Netshiunda, het aan Newzroom Afrika bevestig die families is in kennis gestel, maar die motief vir die moorde is nog onbekend:

ENG-NetshiundaOnMurders