Skip to content

Polisie ondersoek driedubbele moord in Lusikisiki [KLANK]

# Die Oos-Kaapse polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n man met ‘n klapmus gisteraand drie vroue doodgeskiet het in ‘n huis in Lusikisiki. Die verdagte het volgens berigte by die huis in Sitshayelo ingegaan en na ‘n familielid gevra voordat hy haar, haar ma en haar suster geskiet het. Die woordvoerder, Welile Matyolo, sê die motief is nog onbekend:

ENG-MatyoloOnMurder